Bespreek Welly
Nooi Welly om by julle te kom preek
Welly praat graag by eredienste, vroue- en mansbyeenkomste, kampe, konferensies en ander geleenthede. Sy boodskappe is eenvoudig, prakties en vol hoop.
Wat ons van jou nodig het
Stuur asseblief die volgende besonderhede, dan kontak Welly jou so gou as moontlik:
- Die datum (en tyd) van die geleentheid
- Die adres van die plek
- Die kontakpersoon se naam, van en e-posadres
- 'n Spesifieke tema of onderwerp, as julle een in gedagte het
Die knoppies maak 'n e-pos of WhatsApp-boodskap oop waarin hierdie vrae reeds ingetik is. Vul net jou antwoorde in en stuur.
Maak 'n bespreking
Kies die maklikste manier vir jou.
Of bel (082) 788 9315
of e-pos direk na wellydutoit@gmail.com